• headerfinal (2).jpg

Letters

Nov 22, 2016

Aero


Lisa uit Namibië gee terugvoer oor haar GSP:

 

Hy is absoluut amaising! Die goedheid vanself. Het nog nie so hond beleef nie. Almal wat ek ken het nou pointers oor hom, selfs ons vet beveel nou pointers aan vir families! Sy se van al die honde wat sy mee te doen het dink sy pointers is die beste vir families. My Biscuit en my sus se Sam (Biscuit se ander seun) is ongelooflik met kinders en families.

Jy het gese hy gaan 'n gentle giant wees, hy is 'n giant, van gentle is daar nog geen sprake nie, kom ons kyk na 2 jaar!

Hy gaan skool toe, obedience en agility, en ons doen tracking training met hom en hy doen elke dag so om en by 5km stap in die veld. Gesond, vrek stout en baie happy. In fact dink sy naam moes eerder Happy gewees het. Van my tuin is niks oor nie. Dit wat die droogte nie verwoes het nie het Aero uitsorteer!

ANTWOORD:

Baie dankie vir die terugvoer.  Altyd lekker om te hoor hoe die GSP-kinders vreugde (en verwoesting) in die lewens van hulle nuwe ouers bring! 

Max. Size: 500kb Extensions: jpg,gif,jpeg
Max. Size: 500kb Extensions: jpg,gif,jpeg
Max. Size: 500kb Extensions: jpg,gif,jpeg
Max. Size: 500kb Extensions: jpg,gif,jpeg
Max. Size: 500kb Extensions: jpg,gif,jpeg
Max. Size: 500kb Extensions: jpg,gif,jpeg
Please enter the letters from the image.
* Please fill all required form fields.