• headerfinal (2).jpg

Letters

Apr 11, 2017

Bella is soos ń kind

Goeie môre.  Ek is so gelukkig met Bella sy is soos ń kind in ons huis. 

Stout ook definitief maar ń pragtige hond en baie slim.  Wil jou vra of jy weer vir my die link kan stuur vir die verandering van die chip.  Dankie ek het ook di KUSA registrasie ontvang.  Groete Helena

Max. Size: 500kb Extensions: jpg,gif,jpeg

Please enter the letters from the image.
* Please fill all required form fields.