• headerfinal (2).jpg

News

Jun 18, 2018

Explosive Detection


Jaco Malan is n man wat weet hoe om met honde te werk. Weggooi honde word honde wat in baie belangrike diens aangewend word by hom.

Hierdie GSP reun, Boxer,  is deur hom "gerescue" in Oktober 2017 . Hy was baie maer en het gedragsprobleme gehad. Met liefdevolle aandag en opleiding is hy vandag n sukses. 

Jaco het hom opgelei om springstof te sniffel.

Groot sukses is gister bereik. Die German Short haired pointer is gister gecertify op CAA level vir Explosive Detection.

Baie geluk Jaco.