• headerfinal (2).jpg

News

Sep 20, 2018

Heiko doen Natural Ability toets


Saterdag 15 September 2018 op Vrede het Heiko gewys hy IS ‘n GSP wat weet hoe!  Hy het sy Natural Ability Toets geslaag.

Hy “point” die voël.  Oom Robbie gee die groen lig.
 
 
Heiko doen sy “Stay” perfek.. Maar laat nie op hom wag toe sy ma hom roep nie!

 

Nou vir die water”retrieve”…   wie is bang vir water?
 
 
Die “retrieve” toets saam met die geweerskoot was poeding!

 

Nou vir die liggaamsbou-toets..ons was darem al ‘n paar keer in die skouring..

 

Omdat ek die eerste “point” van die verkeerde kant af gekry het vra ek die sterre van die dag om weer die voël te “point”…nou kan mens sien hoe moet dit lyk!  Baie geluk aan Petro en Heiko.