• headerfinal (2).jpg

Letters

Nov 16, 2018

Kinder vriendelike GSP's

Dagbreek streef om kinder vriendelike GSP's te teel.

Riette skryf die volgende :

Max is glad nie agresief nie tensy ek Hanro pak gee dan word daar vir my gegrom en hy kom tussen ons in.

Ek mag ook nie met hom hard raas nie dan staan Max by. Hy slaap saam hom op die bed en as ek wil ingaan terwyl hulle slaap moet ek mooi praat voor ek ingaan.

Max. Size: 500kb Extensions: jpg,gif,jpeg

Please enter the letters from the image.
* Please fill all required form fields.