• headerfinal (2).jpg

Letters

Dec 4, 2018

Henriette vd Westhuizen

Môre, ons is BAIE tevrede met ons GSP. Kaïro is verseker ‘n ideale hond op die plaas en vir gesin met aktiewe lewenstyl!

Hy is pragtig gesond en intelligent en lewendig maar tog rustig in die dag by my in die kantoor. Hy is nogal baie meer mens-georiënteerd as wat ek verwag het; hou daarvan om by ons te wees en beweeg saam met die kinders rond. Hy en ons GSD kom pragtig oor die weg en vorm gedugte span!

Groete

Max. Size: 500kb Extensions: jpg,gif,jpeg

Please enter the letters from the image.
* Please fill all required form fields.