• headerfinal (2).jpg

Letters

Apr 11, 2019

Hannes Pretorius en sy hond Zeiss

Hannes Pretorius en sy hond Zeiss van Grey Ghost Safaris in Musina Limpopo is n formadabele span in sy daaglikse werksplek....die jagveld.

Zeiss het laas jaar 34 bokke van kliente terug gekry en net 3 verloor. Hy het ook bewys dat hy n uitstekende neus het. Gistermiddag is n bok gekwes. Die soektog het teen sononder niks opgelewer nie. Vandag is die soektog na die klient se Springbok voortgesit sonder sukses. Hannes het Zeiss gaan haal wat die18 ure oud spoor binne 2 minute opgetel het. Vir enige snuffel hond is dit n groot prestasie.  Die GPS toon dat hy dit gevolg het vir 700m vir 12 minute lank. Hy het die bok gekry. Dankie Hannes vir vars jagnuus en die geleentheid om n warm gevoel om die hart te kry vir julle "bond" en die feit dat hierdie GSP doen waarvoor hy geteel is.

Max. Size: 500kb Extensions: jpg,gif,jpeg

Please enter the letters from the image.
* Please fill all required form fields.