• headerfinal (2).jpg

Letters

May 2, 2019

Sonja Steyn se Sauer

Goeie môre Karolien. Jammer dit het so lank geneem om fotos te stuur, maar Sauer begin nou mooi luister...as hy wil! Pragtige natuur!  Natuurlik baie besig en stout...maar ons is baie lief vir hom. My man en ek draf nou met hom maar hy hardloop om ons soos in vlieg wat ons koggel. Hy is ook BAIE oulik met my drie jaarige dogter. Hy toon geen gesondheids probleme nie.

Max. Size: 500kb Extensions: jpg,gif,jpeg

Please enter the letters from the image.
* Please fill all required form fields.